- "Baie baie dankie ek waardeer opreg. Nee kyk, hy is verseker prentjie mooi. Ek is baie baie in my noppies" - Tokkie
- "Ek wil net vir jou se baie dankie vir die goeie diens wat ons deur Conrad ontvang het. Hy is definetief n aanwins vir julle maatskappy, weereens baie dankie." - Annelize
-
"Good day. I received my parcel – thank you so much for the excellent service" - Coria Bronkhorst
-
"WOW!!!! 😊 Baie,baie dankie vir uitstekende diens. Ek het vanoggend al reeds die kombers ontvang, en dit lyk AMAZING!!!! Weet dat hierdie een spesiale ma/ouma se hart baie gelukkig gaan maak. Ek hoop om sommer gou weer met julle in kontak te kom en sal beslis julle aanbeveel vir enige iemand. Groete van n baie tevrede klient" - Franciska
- "Dricky is die beste! Het 'n "brief" op 'n snoesige kombers vir my dogter gemaak. Beveel hulle ten sterkste aan" - Isubel Venter