What our customers say

Past. Drienie Mostert:   Dricky Parkin baie dankie vir die pragtige kombersie wat ons as kinders en kleinkinders en agter kleinkinders vir my ma kon gee sy dra ons nie net almal op in haar gebede nie maar ons memory's hou nou haar bene lekker warm jou werk is puik. Dankie weereens. 

Rita Herselman se kinders sê:   Baie dankie mams vir die pragtige verrassing, ons eie familie duvue. Ons love dit en dis baie spesiaal.

Annelize Wildschut:   Dankie Tannie Dricky Parkin van printed with passion. Ek kon nie langer die fotos hou nie. My ouers gaan so gelukkig wees. Hulle eie duvet met hul eie zebra foto op dit. Ek wens ek kon hom hou, maar dit sal mooier in die bos lyk. Tannie se harde werk is uit stekend. "I love it". Weereens baie dankie.